GETUIENISSE
Ek sien die verandering in my skape en in my suip kalwers ook. Ek gee nou so 4 maande Voerdokter.
VoerDokter het groot voordele by boerbokke:
1. Verhoog vrugbaarheid en groei met 3%
2. Verminder gebruik van inwendige doseermiddels omdat VoerDokter parasietlarwes in die mis uitdroog
3. Verhoog immuniteit
4. Verminder drukgang hantering van bokke as gevolg van gesonder diere wat minder medikasie benodig
Bekende Amerikaanse boerbok teler gebruik VoerDokter met groot sukses! Sy beveel VoerDokter aan in haar boek "Die besluit wat die grootste verskil by my boerbokke gemaak het is die gebruik van VoerDokter Diatome

Esmarelda boer reeds vir 20 jaar. Sy ken van boer! Sy vertel VoerDokter maak so 'n groot verskil "soos dag en nag" by al haar diere en dat VoerDokter eintlik as 'n "wonderproduk" beskou moet word.
Bekende meld en beesboer Meyer Bosman gebruik VoerDokter met groot sukses by sy beeste. Hy gebruik VoerDokter al vir 10 jaar! VoerDokter maak 'n groot verskil by alle diere en is beskikbaar by jou naaste kooperasie
In Amerika meng boere VoerDokter Diatome as standaar in al hulle diere se voere en lekke. Dr Edgar Sheaffer is een van Amerika se voorste veeartse en beveel aan dat VoerDokter Diatome by alle diere se voere en lekke ingemeng moet word vir beter dieregesondheid.
VoerDokter verhoog minerale in diere se bloed met to 20%. Hierdie navorsing is sopas voltooi by een van Rusland se grootste bees plase en in Maart 2020 gepubliseer. Dis 'n reuse ondekking want dit verklaar hoekom boere wat VoerDokter reeds vir jare in voere en lekke inmeng beter vrugbaarheid, beter groei en gesonder diere het!
Diere wat VoerDokter inneem
groei beter en benodig minder voer en drink minder water
VoerDokter verhoog wins! Plaaslik by Fort Hare Universiteit getoets en resultate gepubliseer in die wereldbekende Switzerlandse vaktydskrif "Animals". Meng VoerDokter in al jou diere se voer of lek!

GETUIENISSE (Slegs Engels)

Diatomaceous Earth with Poultry
April 24, 2026
C.S. Mangen, DVM, San Diego, California Using two groups of birds with each group consisting of 8,000 white leghorn caged layers in their pullet year

Diatomaceous Earth to Walking Horse
April 24, 2026
L. Thomas, Trainer, L. Frank Roper Stables, Winter Garden, Florida With horses fed approximately 5 oz. of diatomaceous earth mixed in the feed twice daily,

Diatomaceous Earth for pets & human use
April 24, 2026
Christine The dogs seem healthier; I have two collies and 4 Bitsers, as well as my mum’s dog. Certainly, it seems to be helping with

Diatomaceous Earth for my sheep
April 24, 2026
Kalma HayesBuccleugh FarmGeorge I keep a small flock of SA vleis Merino/ Witkop Dorpers. I was visited by a DE agent plus-minus 5yrs ago and