Fostec P12
Fostec P12 is ‘n uitstekende produk wat aan die produsent van lewende hawe 12% Fosfaat toediening vir diere voorsien. Dit beskik onder meer oor die volgende voordele::
- Kalsium/ Fosfaat verhouding van 1.1:1 – enigste in Suid-Afrika met hierdie lae kalsiumkoers. Dit is belangrik aangesien die weiding in SA alreeds hoë vlakke kalsium bevat.
- Laagste fluoried vlakke in industrie – fluoried is potensieel giftig vir diere en mense.
- Mededingende prys – selfverklarend in hoë inflasie omgewing.
- Nou met Silika.
- DIE KRAG VAN ORANJE!
Produk Reg no V15440