Lees artikels wat gepubliseer is deur verskeie voorstaanders in die industrie, wat hul bevindings deurgee met betrekking tot Diatomiet en Silika bevattende produkte, vir mens en dier gesondheid.
VoerDokter het groot voordele by boerbokke:
1. Verhoog vrugbaarheid en groei met 3%
2. Verminder gebruik van inwendige doseermiddels omdat VoerDokter parasietlarwes in die mis uitdroog
3. Verhoog immuniteit
4. Verminder drukgang hantering van bokke as gevolg van gesonder diere wat minder medikasie benodig
Bekende Amerikaanse boerbok teler gebruik VoerDokter met groot sukses! Sy beveel VoerDokter aan in haar boek: “Die besluit wat die grootste verskil by my boerbokke gemaak het is die gebruik van [VoerDokter] Diatome.”
VoerDokter
Sylvia Tomlinson
Esmeralda boer reeds vir 20 jaar. Sy ken van boer! Sy vertel VoerDokter maak so n groot verskil “soos dag en nag” by al haar diere en dat VoerDokter eintlik as 'n “wonderproduk” beskou moet word.
VoerDokter
Esmeralda Welthagen
Bekende melk en beesboer Meyer Bosman gebruik VoerDokter met groot sukses by sy beeste. Hy gebruik VoerDokter al vir 10 jaar!
VoerDokter maak 'n groot verskil by alle diere en is beskikbaar by jou naaste kooperasie.
VoerDokter
Meyer Bosman
In Amerika meng boere VoerDokter Diatome as standaard in al hulle diere se voere en lekke.
Dr Edgar Sheaffer is een van Amerika se voorste veeartse en beveel aan dat VoerDokter Diatome by alle diere se voere en lekke ingemeng moet word vir beter dieregesondheid.
VoerDokter
Dr Edgar Sheaffer
VoerDokter verhoog minerale in diere se bloed met tot 20%. Hierdie navorsing is sopas voltooi by een van Rusland se grootste bees plase en in Maart 2020 gepubliseer.
Dis 'n reuse ontdekking want dit verklaar hoekom boere wat VoerDokter reeds vir jare in voere en lekke inmeng beter vrugbaarheid, beter groei en gesonder diere het!
VoerDokter
Werelddeurbraak!Rusland
Diere wat VoerDokter inneem
(1) groei beter,
(2) benodig minder voer en
(3) drink ook minder water!
VoerDokter verhoog wins! Plaaslik by Fort Hare Universiteit getoets en resultate gepubliseer in die wereldbekende Switzerlandse vaktydskrif “Animals”. Meng VoerDokter in al jou diere se voer of lek!
VoerDokter
"Animals" TydskrifSwitzerland
Ek sien die verandering in my skape en in my suip kalwers ook. Ek gee nou so 4 maande VoerDokter.
VoerDokter
Lourens Erasmus
Video Getuienisse
Kosie Konradie - Hartswater Distrik Skaap boerdery
Kobus van Tonder - Coligny Fries en saalperd stoed